Preke & Praatjies
Video’s en klankopnames van preke, lesings, en praatjies – die antieke geloof, vars vir vandag.
Hierdie bladsy sal binnekort gevul word met opnames van preke en praatjies. Kom gerus weer kuier, of skryf in vir die nuusbrief om kennis te kry wanneer nuwe materiaal beskikbaar is.
Kontak my gerus as u my nooi om by u gemeente of byeenkoms te kom praat.