Kursusse en Werkswinkels

Kursusse & Werkswinkels

Strukturele leergeleenthede vir gemeentes, studiegroepe, en individue wat dieper wil delf in die wêreld van die Bybel en die vroeë kerk.


Kursus- en werkswinkel-aanbiedinge sal binnekort hier verskyn. Die volgende tipe aanbiedinge word beplan:

  • Bybelkonteks-kursusse – ‘n Reis deur die Nuwe Testament in sy oorspronklieke omgewing
  • Vroeë kerkvaders – Inleidingskursusse tot die denke en geskrifte van die patristiese tydperk
  • Werkswinkels vir gemeentes – Aanbiedinge oor preekvoorbereiding, hermeneutiek, en Bybelstudie-metodes
  • Retreats en besinning – Geloofsvorming met diepte, vir individue en groepe

Belangstellendes kan per e-pos skakel vir besprekings en besprekings van datums.