Kontak
Ek hoor graag van u. Of u nou ‘n uitnodiging vir ‘n lesing of retreat wil bespreek, ‘n vraag oor die Bybel of vroeë kerk het, of net ‘n gesprek wil aanknoop – u is welkom om te skakel.
Uitnodigings
Indien u my wil nooi om by u gemeente, konferensie, retreat, of studiegroep te kom praat, stuur gerus ‘n e-pos met besonderhede oor die geleentheid en ek sal met u in verbinding tree.
Navrae & Gesprek
Vir akademiese samewerking, navrae oor publikasies, of bloot ‘n vraag oor ‘n Bybelteks of kerkvader – skryf gerus. Ek stel baie prys in gesprekke wat geloof en denke bymekaar bring.
E-pos
Stuur ‘n e-pos na die adres hieronder, en ek sal so gou moontlik antwoord.