Kursusse & Werkswinkels
Strukturele leergeleenthede vir gemeentes, studiegroepe, en individue wat dieper wil delf in die wêreld van die Bybel en die vroeë kerk.
Kursus- en werkswinkel-aanbiedinge sal binnekort hier verskyn. Die volgende tipe aanbiedinge word beplan:
- Bybelkonteks-kursusse – ‘n Reis deur die Nuwe Testament in sy oorspronklieke omgewing
- Vroeë kerkvaders – Inleidingskursusse tot die denke en geskrifte van die patristiese tydperk
- Werkswinkels vir gemeentes – Aanbiedinge oor preekvoorbereiding, hermeneutiek, en Bybelstudie-metodes
- Retreats en besinning – Geloofsvorming met diepte, vir individue en groepe
Belangstellendes kan per e-pos skakel vir besprekings en besprekings van datums.